26 September 19:15
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

16°C / 13°C

Wind 30km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 67%

Woensdag

16°C / 13°C

Wind 32km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Donderdag

17°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Vrydag

19°C / 12°C

Wind 32km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Saterdag

20°C / 13°C

Wind 33km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Sondag

22°C / 13°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 48%

Algemeen 26 September 2016 19:00

Boere gee polisie 'n dag, dan pak hul versperrings

Die landbougemeenskap van Patensie se hande jeuk nou behoorlik om sélf alle “staker-versperrings” van hul hoofpad na die Gamtoosvallei te verwyder.

Misdaad 26 September 2016 18:45

’n Gesiggestremde radiojoernalis van Bloemfontein is in ’n besige supermark in die stad deur “uitgeslape en professionele” sakkerollers besteel terwyl hy inkopies gedoen het.

Algemeen 26 September 2016 17:21

Die ongeluk waarin ’n onderwyseres die naweek in Port Edward beseer is met ’n glykabel, kon verhoed gewees het as iemand die noodrem gebruik en die leer aan die onderpunt verwyder het.

Rugby 26 September 2016 17:05
Algemeen 26 September 2016 18:14

Die “moeder Teresa” van die Gamtoosvallei is Sondagaand in ’n motorongeluk dood.

Misdaad 26 September 2016 17:11
Politiek 26 September 2016 17:12
Hof 26 September 2016 15:14

Pamela Daweti se ma, Buyiselwa Maditjane, het geweier dat sy ’n keisersnit kry ondanks herhaaldelike waarskuwings van haar verloskundige – toe sterf sy ure nadat haar babadogtertjie gebore is.

Onderwys 26 September 2016 17:51

Die Gautengse departement van onderwys is gevra om ’n ondersoek by ’n spogskool in Centurion te doen nadat ’n leerling aan die skool geskors is omdat hy ’n skermgreep geneem het van kommentaar wat op die skool se webwerf gelewer is.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.