26 Junie 21:00
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

15°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 10mm

Humiditeit 62%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 20km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 81%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Sondag

16°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Algemeen 26 Junie 2017 20:38

Spur vra vrede, wil nou luister

In ’n dramatiese ommeswaai in die maande lange Spur-krisis is die werk van ’n omstrede ondersoekpaneel laat vaar en is daar onder sterk druk van ’n groep Spur-eienaars – wat sowat 150 van die net meer as 300 re­staurante besit – besluit om op ’n landwye “luistertoer” te gaan.

Algemeen 26 Junie 2017 12:49

“Julle kan skryf en sê net wat julle wil oor die beweerde verhouding, dit pla ons glad nie. Ek en my vrou stel glad nie meer belang om met die media te gesels nie.”

Algemeen 26 Junie 2017 20:07

’n Getroude munisipale werker wat glo gereeld saam met ’n goeie vriendin by die rioolplaas buite Wesselsbron gesien is, is vermoedelik dood toe die motor waarin hulle gekuier het, in een van die damme beland het.

Algemeen 26 Junie 2017 18:00
Tv 26 Junie 2017 15:41

In die rolprent 'The Intern' om 20:27 op M-Net Movies Smile (kanaal 105) word ’n pensioenaris (Robert De Niro) moeg van niks doen en hy word hy ’n intern by ’n modewebblad.

Wêreld 26 Junie 2017 13:07
Algemeen 26 Junie 2017 18:51
Algemeen 26 Junie 2017 19:37

As Jordan van der Westhuizen (13) se grootste droom waar word, sal hy nes sy pa, Joost, ’n internasionale sportman word. Maar hy wil nie rugby vir Suid-Afrika speel nie. Jordan se droom is om eendag vir die Britse sokkerklub Liverpool FC te speel.

Politiek 26 Junie 2017 19:49

Adj.pres. Cyril Ramaphosa het skynbaar die ANC in Gauteng en in die Oos-Kaap se steun in die party se leierstryd, terwyl dr. Nkosazana Dlamini-Zuma die steun van die ANC se grootste provinsie, KwaZulu-Natal, het.

Omgewing 26 Junie 2017 20:06
Algemeen 26 Junie 2017 19:07
Hof 26 Junie 2017 19:35
Misdaad 26 Junie 2017 18:00
Algemeen 26 Junie 2017 18:48
Hof 26 Junie 2017 19:14

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.