Claire995
Ek is 'n baie spontaan en eie mens. Ek raak vinnig gemaklik om vreemde mense en is baie vriendelik. Ek gee nie voor nie en is net myself.
Sien die Profiel
Biella
Hoekom moet jy my leer ken? Omdat ek so baie het om te bied en 'n sagte hart het. Leer my ken en ek vertel jou meer.
Sien die Profiel
POPALOPS
Ek is baie geselig en hou van lag en die lewe met oorgawe te lewe, baie lief vir kos maak, kunstigheid is in my bloed en hou baie van die buite lewe, positief wees is baie...
Sien die Profiel