Kaapstad Verander Area

Vandag


26°C / 17°C

Wind 27km/h


Reënval 0.4mm


Humiditeit 55%

Dinsdag


27°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 50%

Woensdag


33°C / 19°C

Wind 25km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 37%

Donderdag


33°C / 18°C

Wind 20km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 41%

Vrydag


27°C / 17°C

Wind 38km/h


Reënval 2.2mm


Humiditeit 49%

Saterdag


23°C / 15°C

Wind 35km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 44%

KKNK 2015: Dié items skep besonderse opwinding

10 minute ago vermaak

Die feesprogram van die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees, wat van 3 tot 11 April op Oudtshoorn plaasvind, is Sondag bekendgestel. Die program is stampvol prikkelende inligting oor vertonings in die verskeie kategorieë. Sommiges staan egter uit …

  • Interaktiewe storie: Toets jou kennis oor die grootste geslypte diamante

    Interaktiewe storie: Toets jou kennis oor die grootste geslypte diamante

    Die 10 grootste geslypte diamante ter wêreld.

    Lees Artikel
  • En Mej. Heelal is...

    En Mej. Heelal is...

    Met die kroning van ons eie Rolene Strauss as Mej. Wêreld nog vars in ons geheue, het Suid-Afrikaners asem opgehou dat Ziphozakhe Zokufa die Mej. Heelal-titel huis toe sou bring.

    Lees Artikel
  • 5 stories wat jy vandag móét lees

    5 stories wat jy vandag móét lees

    Van Eskom wat beurtkrag instel tot studentepret vir ’n goeie doel. Lees, luister en kyk hierna.

    Lees Artikel
  • Video: Water droog op by dieretuin in Oekraïne

    Video: Water droog op by dieretuin in Oekraïne

    Diere in ’n safaripark in die Krim-eiland in die Oekraïne gaan binnekort nie meer water hê nie. Rusland het in 2014 die Krim-skiereiland geannekseer en die Oekraïne genoodsaak om watervoorrad te sny.

    Lees Artikel
  • Mathys Roets en Kie. baljaar op die water

    Mathys Roets en Kie. baljaar op die water

    Die sanger Mathys Roets het iets gedoen wat hy geglo het nooit weer vir hom beskore sou wees nie – om met ’n waterbord te ski.

    Lees Artikel
  • Die beste houe van die Australiese Ope

    Die beste houe van die Australiese Ope

    Die eerste week van die Australiese Ope het vir 'n hele paar verrassings gesorg, maar die gehalte tennis wat die wêreld se voorste spelers opgelewer het was uit die boonste rakke.

    Lees Artikel
  • Só boul ’n mens nie

    Só boul ’n mens nie

    AB de Villiers het Sondagaand meer lof vir die Wes-Indiese Eilande se krieketspan as kritiek vir sy eie spelers gehad ná die nederlaag met een paaltjie in die vierde eendagstryd hier op St. Georgepark.

    Lees Artikel
  • Branden Grace kan nóg lekkerder video’s kyk

    Branden Grace kan nóg lekkerder video’s kyk

    Toe Branden Grace Saterdagoggend wakker word, het hy sy skootrekenaar aangesit en – soos sy gewoonte is – op YouTube na videos van sy vorige titelsuksesse op die gholfbaan gekyk. Só, het die 26-jarige Suid-Kapenaar verlede maand in Malelane verduidelik, het hy homself gemotiveerd gehou deur die maer jare van 2013 en 2014.

    Lees Artikel
  • Prof. Anmari begin die jaar op hoë noot

    Prof. Anmari begin die jaar op hoë noot

    DIE jaar kon vir Anmari van der Westhuizen nie op ’n beter noot begin het nie. Sy het die Kovsie-kampus as nuutaangestelde professor betree, in haar inmandjie was ’n uitnodiging na ’n kamermusiekfees in Brittanje, en op haar lessenaar kopieë van ’n CD wat sy en die pianis Ilse Schumann pas opgeneem het.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: Hy skiet ... en wag vir polisie

    Nuusdag met Niekie: Hy skiet ... en wag vir polisie

    Nadat ’n man na bewering vir Moegamat Toufieq Joseph Saterdag helder oordag by 'n vulstasie in Kaapstad doodgeskiet het, het hy nie gevlug nie, maar op die polisie gewag.

    Lees Artikel
  • Reuse-sesse nie genoeg om Windies te klop

    Reuse-sesse nie genoeg om Windies te klop

    iYoh! Dis al wat op die groot skerm verskyn het nadat David Miller die eerste van drie reuse-sesse oor die St. Georgepark-grens geslaan het in die voorlaaste beurt van die Proteas in Port Elizabeth.

    Lees Artikel
  • Berigte van nog gruweldade deur militante in Nigerië

    Berigte van nog gruweldade deur militante in Nigerië

    Nigeriese troepe het Sondag in Maiduguri, die grootste stad in die noordooste van Nigerië, met Boko Haram-militante slaags geraak en dié gevegte het volgens Sapa-AP meer as 200 lewens geëis.

    Lees Artikel
  • KKNK vereer 6 se grenslose bydrae

    KKNK vereer 6 se grenslose bydrae

    Ses kunstenaars is Sondag by die bekendstelling van die Absa Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program in die Paarl met dié fees se Onbeperk-pryse vereer.

    Lees Artikel
  • Man vandag voor ná skietery by vulstasie in Kaapstad

    Man vandag voor ná skietery by vulstasie in Kaapstad

    Sy oogappel is deur ’n lafaard geskiet. Só het ’n bedroefde Ebrahim Joseph Sondag gesê oor sy seun, Moegamat Toufieq Joseph (23), wat Saterdag helder oordag by ’n gewilde vulstasie in die stad doodgeskiet is.

    Lees Artikel
  • Kaskarre, stof en sweet vir goeie doel

    Kaskarre, stof en sweet vir goeie doel

    Kuite wat bult en stof wat hoog staan. Heimat en Amelia, twee private koshuise van die Universiteit van die Vrystaat (UV), en die VS-rugby-akademie het Saterdag geswoeg en sweet vir liefdadigheid met hul eerste kaskarresies op die Goose Hill-gasteplaas buite Bloemfontein. Christo Dippenaar, Heimat-koshuisvader en organiseerder, sê ’n gedeelte van die geld wat hulle insamel, gaan aan die Dr.

    Lees Artikel
  • Eugenie Bouchard mal oor 'Genie Army' se liedjies

    Eugenie Bouchard mal oor 'Genie Army' se liedjies

    Die Kanadese tennisspeler Eugenie Bouchard het waardering vir haar persoonlike aanhangersgroep (hoofsaaklik mans) wat die “Genie Army” genoem word.

    Lees Artikel
  • Bruilof-idees: Van nommers tot by melkskommels

    Bruilof-idees: Van nommers tot by melkskommels

    Idee: Nommers met ’n betekenis Hul troudag het amper heeltemal ­ontspoor toe sy ’n week voor hul troue besef die man by wie sy haar droomrok sou huur, is vort met hul geld, vertel ­Anneline Grobler (24) van Pretoria. Sy en Jaco (24) is op 11 Desember 2013 by Olympus Stream in die hoofstad getroud.

    Lees Artikel
  • Die armes word ryk

    Die armes word ryk

    Voorspellings, veral oor die toekoms, is uiters moeilik. So het die fisikus Niels Bohr (of dalk die Deense digter Piet Hein) gesê. Egmont Sippel ondersoek die motorwêreld se kristalbal vir 2015.

    Lees Artikel
  • ‘AB se fratsbeurt beter as my 175’

    ‘AB se fratsbeurt beter as my 175’

    ​Die fratsbeurt waarmee AB de Villiers die Wes-Indiese Eilande verlede Sondag verniel – en wêreldkrieket laat regop sit het – het hom “ongelooflik baie” herinner aan sy eie rekordpoging van byna nege jaar vroeër, sê Herschelle Gibbs.

    Lees Artikel
  • Terug na die natuur

    Terug na die natuur

    Net om by die piekniekplek in SANParke se Stormsriviermond-ruskamp te sit en na die beeldskone see te kyk, is al genoeg rede om die pad te vat na dié oostelike punt van die Tuinroete. Maar daar is ’n paar ander redes wat ’n besoek aan Stormsrivier die moeite werd maak.

    Lees Artikel
  • Video: Man ‘met baie tatoeëermerke’ skiet 22-jarige dood by vulstasie

    Video: Man ‘met baie tatoeëermerke’ skiet 22-jarige dood by vulstasie

    Geskokte familielede, vriende en omstanders het Saterdag by ’n vulstasie in Kaapstad saamgedrom waar ’n man (22) helder oordag doodgeskiet is.

    Lees Artikel
  • Liefde én wenhoue by die Aussie-ope

    Liefde én wenhoue by die Aussie-ope

    Die eerste gekeurde Novak Djokovic het Saterdag gedurende sy wedstryd teen Fernando Verdasco in die Australiese Ope-toernooi hande geklap toe ’n paartjie op die paviljoen verloof geraak het.

    Lees Artikel
  • Ma en dogter saam begrawe ná motorongeluk

    Ma en dogter saam begrawe ná motorongeluk

    Met nie ’n droë oog in sig nie, het begrafnisgangers in ’n stampvol sysaal van die Baptistekerk in Langenhovenpark, Bloemfontein, van ’n ma en haar dogter afskeid geneem wat verlede Vrydag in ’n motorongeluk dood is.

    Lees Artikel
  • López vat presente vir gepynigde baljoggie

    López vat presente vir gepynigde baljoggie

    Die baljoggie het op aandag gestaan met sy hande agter sy rug toe ’n afslaan van die Spanjaard Feliciano López in die Australiese Ope-toernooi in Melbourne aangeblits kom.

    Lees Artikel
  • ‘Xenofobie? Nee, dis honger’

    ‘Xenofobie? Nee, dis honger’

    ‘Dit is nie xenofobie nie. Dit is ondervoeding.” Só meen Sipho Mndaweni, ’n inwoner van Protea-Suid in Soweto, nadat spazas wat deur buitelanders besit word, eergisteraand daar leeg­gestroop is.

    Lees Artikel
  • Jaaroud-vul haal R5,2 miljoen

    Jaaroud-vul haal R5,2 miljoen

    Voornemende kopers moet kyk of die jong resiesperd gemaklik kan stap en draf, sterk gebou is en ’n goeie temperament het.

    Lees Artikel
  • Frankfurt über alles

    Frankfurt über alles

    ​‘Frankfurt, hier kom ek,” fluister ek gespanne terwyl ek myself in die luukse ekonomieseklas-leersitplekke van die Duitse lugdiens Lufthansa se reusagtige 388-straler gemaklik maak.

    Lees Artikel
  • ‘My stukkie Israel het ek gekry . . .’

    ‘My stukkie Israel het ek gekry . . .’

    Volksblad se fotograaf Conrad Bornman het in November saam met ’n toergroep ’n lewensveranderende reis na Israel onderneem. Die beelde wat hy op kamera vasgevang het, is vir hom meer as net foto’s in ’n album, dit is sielsgewaarwordinge wat hom altyd sal bybly.

    Lees Artikel
  • ‘Hulle wou bewaarders doodmaak’

    ‘Hulle wou bewaarders doodmaak’

    Dit was ’n “briljant beplande” aanval deur drie van die vernaamste bendes en die doel was om dood te maak.

    Lees Artikel
  • Barrydale se vintage-wonder

    Barrydale se vintage-wonder

    n Mens kon die huisie skaars van die straat af sien, toegegroei onder uitheemse bome met hope vullis. “Ons het op dag een 32 vragte weggery! Aanvanklik was dit net vir ons mooi  . . . jy weet? Net oud en afgesloof wat uitgeskree het na ons snelle redding.

    Lees Artikel
  • Plundery in Soweto: 'Werkloosheid se skuld'

    Plundery in Soweto: 'Werkloosheid se skuld'

    Geweld teen buitelanders het sedert 2008 nog nooit opgehou nie. Xenofobie in Soweto moet ons nie verbaas nie.

    Lees Artikel
  • Ware helde is onsigbaar

    Ware helde is onsigbaar

    Hy het soos ’n moderne Viking gelyk: breedgeskouerd, bonkig ge-torso, met ’n wilde puntsnor en ’n pikswart kuif wat gewip het wanneer hy hardloop. En hy het ’n skerm aan elke knie gehad!

    Lees Artikel
  • 6 miljoen: Het niemand geleer nie?

    6 miljoen: Het niemand geleer nie?

    ’n Vrou met die sagste hande groet ons by die deur van haar woonstel in Kaapstad. Sy glimlag ons binne. Haar blonde hare is net effens grys aan die slape. En al sien sy deesdae nie meer so goed nie is haar lipstiffie ­volmaak aangesit.

    Lees Artikel
  • ‘Channel hopping’ vir die verlore siel

    ‘Channel hopping’ vir die verlore siel

    Andries Enslin is bekend om sy televisiepreke. Hy lok duisende kykers en kerkgangers na sy bedieningsentrum in Alberton. Wie is die man op die gemaklike preekstoel?

    Lees Artikel
  • Sharapova en Nadal maklik na vierde ronde

    Sharapova en Nadal maklik na vierde ronde

    Twee dae nadat Maria Sharapova en Rafael Nadal by die Australiese Ope hard moes werk om te oorleef, het hulle Vrydag albei maklik na die vierde ronde van die toernooi in Melbourne deurgedring.

    Lees Artikel
  • 'Om nét buitelanders hul winkels te laat sluit is xenofobie'

    'Om nét buitelanders hul winkels te laat sluit is xenofobie'

    “Dit is bloot misdaad, maar buitelanders word wél geteiken. ” So het die Suid-Afrikaanse eienaar van ’n gebou in Boipatong, waar ’n Pakistanse huiswinkel Vrydagoggend gevandaliseer en gestroop is, aan Netwerk24 gesê.

    Lees Artikel
  • Mishandelde leeus vind rus in SA

    Mishandelde leeus vind rus in SA

    Dit het twee jaar se versorging én ’n 6 000 km-reis geneem om Maggie en Sonja, eens mishandelde sirkusleeus, veilig op Afrika-bodem te kry.

    Lees Artikel
  • Polisie vra 100 winkeleienaars om deure ‘vir veiligheid’ te sluit

    Polisie vra 100 winkeleienaars om deure ‘vir veiligheid’ te sluit

    Die polisie in Boipatong in die Vaaldriehoek het Vrydag met meer as 100 hoofsaaklik Pakistanse winkeleienaars in dié gebied oor veiligheidsmaatreëls vergader ná vroeëre berigte dat die plundery van winkels wat aan buitelanders behoort daarheen versprei het.

    Lees Artikel
  • Malawiese waterchaos

    Malawiese waterchaos

    Foto's: FELIX DLANGAMANDLA

    Lees Artikel
  • Roger Federer uit die Australiese Ope geboender

    Roger Federer uit die Australiese Ope geboender

    Roger Federer se aanslag in vanjaar se Australiese Ope is daarmee heen nadat hy Vrydag in die derde ronde deur die Italianer Andreas Seppi met 6-4, 7-6 (5), 4-6, 7-6 (5) verslaan is.

    Lees Artikel
  • 5 stories wat jy vandag móét lees

    5 stories wat jy vandag móét lees

    Van onmin oor skooldrag tot die Kiwi-premier se gesprek met Jacob Zuma oor Handré Pollard. Lees, luister en kyk hierna.

    Lees Artikel
  • ‘Helfte van IS-leierskap dood’

    ‘Helfte van IS-leierskap dood’

    Die Islamitiese Staat (IS) se momentum in Irak en Sirië is gestuit en "die helfte van dié beweging se leierskap en duisende vegters is dood" in koalisie-lugaanvalle en die optrede van grondmagte van lande in dié streek.

    Lees Artikel
  • 'Volgende Anna Kournikova' dood op tennisbaan

    'Volgende Anna Kournikova' dood op tennisbaan

    'n Beeldskone 23-jarige Russiese tennisspeler is oorlede ná ha haar hart gaan staan het tydens 'n oefensessie. Violetta Degtiareva, wat bekendheid verwerf het vir haar pragtige voorkoms en gesonde bankrekening, was gereeld vergelyk met nóg 'n Russiese tennisspeler, Anna Kournikova.

    Lees Artikel
  • Nuusdag met Niekie: Gevaarlik om jou oë te kleur

    Nuusdag met Niekie: Gevaarlik om jou oë te kleur

    Die Hoërskool Bishop Lavis in Kaapstad het 50 matriekleerders op die eerste skooldag weens hul voorkoms huis toe gestuur. Paul Colditz, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), gesels met Niekie oor skoolreëls.

    Lees Artikel
  • Brandfort eersdaags spookdorp

    Brandfort eersdaags spookdorp

    Brandforters is in opstand omdat hul dorp ’n spookdorp word weens vrot dienslewering.

    Lees Artikel
loading