Kaapstad Verander Area

Vandag


25°C / 16°C

Wind 12km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 68%

Donderdag


23°C / 15°C

Wind 32km/h


Reënval 0.1mm


Humiditeit 68%

Vrydag


25°C / 16°C

Wind 33km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 55%

Saterdag


26°C / 16°C

Wind 36km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 57%

Sondag


26°C / 17°C

Wind 26km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 60%

Maandag


23°C / 15°C

Wind 40km/h


Reënval 0.0mm


Humiditeit 64%

  • Proteas: Boulwerk lol nog

    Proteas: Boulwerk lol nog

    Hoewel AB de Villiers tevrede was met die begin van hul Wêreldbeker-kleedrepetisie, was daar ’n haakplek of twee wat die Proteas-kaptein in die eendagwedstryd teen Nieu-Seeland Dinsdag gehinder het.

    Lees Artikel
  • Wapens vir Koerde in Kobane beland glo in IS se hande

    Wapens vir Koerde in Kobane beland glo in IS se hande

    Van die wapens wat die VSA verlede naweek met valskerms uit vliegtuie vir Koerdiese vegters in die Siriese dorp Kobane neergelaat het, het glo in die hande van die Koerde se vyande in dié gebied - militante van die Islamitiese Staat (IS) - beland.

    Lees Artikel
  • Prisonier Pistorius

    Prisonier Pistorius

    Oscar Pistorius het vanoggend in ’n enkelsel in die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria wakker geword ná sy eerste nag in die tronk as ’n gevonniste misdadiger.

    Lees Artikel
  • Tronk toe

    Tronk toe

    Lees Artikel
  • Man sal dalk teen broer getuig in Heyns-moordsaak

    Man sal dalk teen broer getuig in Heyns-moordsaak

    Verdere inligting oor die raaiselagtige moord op dr. Louis Heyns het gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof op die lappe gekom toe een van sy moordenaars skuld beken het.

    Lees Artikel
  • Nhlanhla Nene se nuus gaan sleg wees 

    Nhlanhla Nene se nuus gaan sleg wees 

    Vandag is die dag wat Nhlanhla Nene moet sê hoe hy beplan om die gordel stywer te trek, want die regering se verswakkende finansiële posisie stel die land se kredietgradering in gevaar. Dit is die eerste mediumtermyn-begrotingsraamwerk wat hy opstel.

    Lees Artikel
  • Swanger Catherine wys weer gesig

    Swanger Catherine wys weer gesig

    Catherine, hertogin van Cambridge, het Dinsdag saam met prins William en koningin Elizabeth van Brittanje die president van Singapoer, Tony Tan Keng-Yam, op sy staatsbesoek aan die land verwelkom. Dit is die hertogin se eerste openbare optrede nadat haar tweede swangerskap baie vroeg aangekondig moes word weens die erge oggendnaerheid waaraan die hertogin lei. Die paleis het Maandag aangekondig die egpaar se tweede

    Lees Artikel
  • OSCAR PISTORIUS: EMOSIE-BELAAIDE VONNISDAG

    OSCAR PISTORIUS: EMOSIE-BELAAIDE VONNISDAG

    Van die vyf wit rose wat 'n bewonderaar buite die Noord-Gautengse hooggeregshof in Oscar Pistorius se hande gestop het, tot die Paralimpiese atleet se klaarblyklike kalmte tydens die uitspraak van regter Thokozile Masipa. Dinsdag - dag 49 in Pistorius se verhoor was 'n dramatiese dag.

    Lees Artikel
  • Nou breek nuwe seisoen aan vir ons as familie - Arnold Pistorius

    Nou breek nuwe seisoen aan vir ons as familie - Arnold Pistorius

    Oscar Pistorius se oom Arnold het Dinsdag namens die familie die media te woord gestaan nadat die Paralimpiese atleet in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria tot vyf jaar tronkstraf gevonnis op aanklag van strafbare manslag weens die skietdood van Reeva Steenkamp.

    Lees Artikel
  • Virtuele uitstappies in die klaskamer

    Virtuele uitstappies in die klaskamer

    Vir skole waarvoor dit nie aldag moontlik is om hul leerlinge op lang, duur uitstappies te neem nie, bied Google Hangouts ’n oplossing. Rochélle Human het ’n virtuele uitstappie na Constitution Hill meegemaak.

    Lees Artikel
  • Nou boer leerlinge self

    Nou boer leerlinge self

    PORT ELIZABETH. – Nie net word hier groente gekweek nie, maar ook toekomstige groenteboere. Dít is die visie van Lungiswa Booi, skoolhoof van die Elukholweni Primary School in Mount Pleasant, Port Elizabeth.

    Lees Artikel
  • Tussen Tuine-konsertreeks op Sondae begin weer

    Tussen Tuine-konsertreeks op Sondae begin weer

    Die gewilde Tussen Tuine-piekniekkonsert op Sondae keer terug na die eerste reeks met groot sukses aangebied is. Kyk uit vir grotes soos Koos Kombuis, Valiant Swart, Karen Zoid, Van Coke Kartel en aKing se optredes.

    Lees Artikel
  • Oscar na sel: broer op krukke agterna

    Oscar na sel: broer op krukke agterna

    Marida Fitzpatrick berig vanaf die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria ná Oscar Pistorius se vonnisoplegging en vertel hoe Carl Pistorius, krukke en al, sy broer gevolg het met die trappe af na die aanhoudingsel.

    Lees Artikel
  • So, hoe lank agter tralies?

    So, hoe lank agter tralies?

    Oscar Pistorius is Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria tot vyf jaar tronkstraf gevonnis op aanklag van strafbare manslag weens die skietdood van Reeva Steenkamp. Maar hoe werk só vonnis en hoe lank sal hy effektief agter tralies wees? Ons hoor by Elzabé Brink, 'n prokureur.

    Lees Artikel
  • Foto's: Oscar Pistorius tronk toe

    Foto's: Oscar Pistorius tronk toe

    Te midde van Intense, wêreldwye mediabelangstelling, het ​Regter Thokozile Masipa Dinsdagoggend vonnis begin vel in die Oscar Pistorius-saak

    Lees Artikel
  • Oscar se vonnis: Gepas of 'n 'lisensie om te skiet'?

    Oscar se vonnis: Gepas of 'n 'lisensie om te skiet'?

    André Grobler, 'n senior strafregprokureur, sê die vonnis is skokkend onvanpas. “Dit gee Jan en alleman 'n lisensie om te skiet as hulle dink dit is 'n inbreker wat daar agter die deur staan. Dit is baie sleg, want dit stuur totaal die verkeerde boodskap uit.”

    Lees Artikel
  • Foo Fighters se nuwe album as dokumentêr opgeneem

    Foo Fighters se nuwe album as dokumentêr opgeneem

    Die Amerikaanse rockers The Foo Fighters se eerste enkelspeler van hul nuutste album, Sonic Highways is pas uitgereik. Die album sal aanstaande maand op die rakke wees en word tans opgeneem as ‘n gelyknamige minireeks van agt episodes op die betaalkanaal HBO, wat die Foo’s se besoek aan agt stede in Amerika dokumenteer.

    Lees Artikel
  • Proteas knak Kiwi's op 'n drafstap

    Proteas knak Kiwi's op 'n drafstap

    Suid-Afrika het sy eerste kitswedstryd in die eendag-krieketreeks teen Nieu-Seeland Dinsdag in Mount Maunganui op ‘n drafstap met ses paaltjies gewen om so die eerste slag in in ‘n reeks van drie kragmetings te slaan.

    Lees Artikel
  • Rekord vir Merc se S-klas

    Rekord vir Merc se S-klas

    Mercedes-Benz het binne ’n jaar sedert die bekendstelling van die nuwe S-klas meer as 100 000 van dié motor wêreldwyd verkoop. Dit is die suksesvolste bekendstelling nóg van ’n S-klas, volgens die motorvervaardiger - en dit is danksy jong Chinese rykes.

    Lees Artikel
  • Darren Scott, Jeremy Mansfield saam op lug

    Darren Scott, Jeremy Mansfield saam op lug

    Darren Scott en Jeremy Mansfield gaan eersdaags saam agter die mikrofoon inskuif.

    Lees Artikel
  • Só gebeur ’n winkelrooftog; Metaalverklikkers kom

    Só gebeur ’n winkelrooftog; Metaalverklikkers kom

    Dit neem sowat vier tot vyf minute vir die rowers om die rooftog uit te voer en uit die winkelsentrum te kom Hulle het ook gewoonlik ’n wegkomvoertuig wat in die parkeerterrein staan, het Vanessa Herbst, woordvoerder van Canal Walk, gesê.

    Lees Artikel
  • Niekie van den Berg gesels met Darren Scott oor internet-radio

    Niekie van den Berg gesels met Darren Scott oor internet-radio

    Lees Artikel
  • Liemba vaar weer ná sy ruskans

    Liemba vaar weer ná sy ruskans

    Dit was ’n lang pad met openbare vervoer van Japan tot Egipte. Met my aankoms in Afrika wou ek dadelik weet hoe sake deesdae met die MV Liemba staan.

    Lees Artikel
  • Opera vir leke: Die Huwelik van Figaro

    Opera vir leke: Die Huwelik van Figaro

    Mozart het in 1786 self die eerste speelvak van sy komiese opera Le nozze di Figaro (Die Huwelik van Figaro) van die klavier gedirigeer en was ook die regisseur, soos dit in daardie jare die gebruik was.

    Lees Artikel
  • Amadlozi-kuns: private versameling opgeveil

    Amadlozi-kuns: private versameling opgeveil

    ’N Private versameling van werke deur kunstenaars van die Amadlozi-kunstenaarsgroep word tot 31 Oktober in die afslaer Strauss & Co se vertoonlokaal in Houghton, Johannesburg, uitgestal. The Harry Lits Collection of Works by the Amadlozi Group sluit werke in van Cecil Skotnes, Edoardo Villa, Sydney Kumalo and Ezrom Legae.

    Lees Artikel
  • Van loopplank tot die klerekas

    Van loopplank tot die klerekas

    Die afgelope week het Suid-Afrika-modeweek al ’n voorskou van volgende jaar se herfs- en wintermodes gegee. Maar met Oktober se lenteprag het Celinda Groenewald gaan kyk wat volgens vanjaar se lente- en somervoorskou in jou klerekas moet wees.

    Lees Artikel
  • Sy was agterdogtig oor Shrien Dewani, sê niggie

    Sy was agterdogtig oor Shrien Dewani, sê niggie

    Anni Hindocha se niggie Sneha Mashru (née Hindocha) het gister in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig dat sy ’n gesprek met Shrien Dewani op band opgeneem het omdat sy agterdogtig geraak het oor sy rol in haar niggie se dood.

    Lees Artikel
  • D-DAG VIR OSCAR PISTORIUS

    D-DAG VIR OSCAR PISTORIUS

    Die Oscar Pistorius-verhoor kom Dinsdag tot 'n einde nà 7 maande wanneer regter Thokozile Masipa haar uitspraak sal lewer.

    Lees Artikel
  • Oscar-uitspraak: tronk óf korrektiewe toesig

    Oscar-uitspraak: tronk óf korrektiewe toesig

    Oscar Pistorius kan Dinsdag of tronk toe gestuur word of onder korrektiewe toesig geplaas word.

    Lees Artikel
  • Panda's gee bewaarder grys hare

    Panda's gee bewaarder grys hare

    Hoe moeilik kan dit nou wees om vir twee babapanda’s medisyne te gee? Vrek moeilik – vra maar vir dié werker by ’n dieretuin in China. Die man het probeer om die medisyne toe te dien, maar dit was moeiliker as tandetrek, het The Huffington Post Maandag berig.

    Lees Artikel
  • Bono sê sy sonbril is g'n rock 'n roll

    Bono sê sy sonbril is g'n rock 'n roll

    U2 se voorsanger, Bono, sê sy alomteenwoordige sonbril is nie aanstellerig nie, dis noodsaaklik vir die oogsiekte waaraan hy ly.

    Lees Artikel
  • Gertjie-renoster en Lammie word boesemvriende

    Gertjie-renoster en Lammie word boesemvriende

    Gertjie, ’n renoster wat wees gelaat is en wat in die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde spesies versorg word, het ’n nuwe maatjie gemaak - ’n lam met die naam van .

    Lees Artikel
  • Bates: Hoekom loer álmal skelm?

    Bates: Hoekom loer álmal skelm?

    Nestle Fitness het vandeesmaand 'n interessante borskankerveldtog begin met die leuse: “Almal kyk na jou borste, dalk moet jy ook daarna kyk.” 'n Webkamera is in 'n vrou se pienk bra versteek en sy is daarmee die wêreld ingestuur.

    Lees Artikel
  • SA Modeweek (Herfs/Winter 2015): modes te kus en te keur

    SA Modeweek (Herfs/Winter 2015): modes te kus en te keur

    Hoewel die tweede dag se vertonings van SA Modeweek by die Crowne Plaza-hotel in Rosebank weens ongure weer na Sondagaand moes skuif, het dit allermins op styl ingeboet. Hier is 'n blik op die ontwerpers se skeppings.

    Lees Artikel
  • Brad Pitt-fliek eindig filmfees op bloederige noot

    Brad Pitt-fliek eindig filmfees op bloederige noot

    Die Londense filmfees het die naweek op 'n brullende, bloederige noot afgesluit met die premiere van David Ayer se oorlogprent Fury, waarin die Hollywood-ster Brad Pitt die hoofrol vertolk.

    Lees Artikel
  • Tronk toe ná hy wapens met 3D-drukker vervaardig

    Tronk toe ná hy wapens met 3D-drukker vervaardig

    'n Hof in Japan het 'n man vir twee jaar tronk toe gestuur omdat hy inligting wat hy op die internet gekry het, gebruik het om twee funksionele vuurwapens met behulp van 'n 3D-drukker te vervaardig.

    Lees Artikel
  • Lissabon - stad met diep SA bande

    Lissabon - stad met diep SA bande

    Hoewel Louise Ferreira se reis na Lissabon dalk nie soos ’n tuiskoms gevoel het nie, is haar bestaan, net soos dié van talle ander Suid-Afrikaners, onlosmaaklik deel van dié Portugese stad.

    Lees Artikel
  • Tuin spog met baie ‘kamers’

    Tuin spog met baie ‘kamers’

    Die lieflike tuine by die eksklusiewe Wild Horses-berglodge aan die Sterkfonteindam naby Harrismith het ’n goeie kombinasie van formele elemente, inheemse plante en pragtige rose.

    Lees Artikel
  • Nigerië is VSA voor met Ebola

    Nigerië is VSA voor met Ebola

    Lees Artikel
  • 'Besope' burgemeester moet bedank, vra DA

    'Besope' burgemeester moet bedank, vra DA

    Die burgemeester van die Sedibeng-distriksraad, Simon Mo­fokeng, was na bewering weer dronk in die openbaar.

    Lees Artikel
  • Pret met jou klere

    Pret met jou klere

    Mode is nie net vir meisies nie. Die JJ Nina Fouché het die tendense vir mansmodes op vanjaar se internasionale modeweke dopgehou.

    Lees Artikel
  • SA Modeweek (Herfs/Winter 2015): Mans hoef g'n terug te staan nie

    SA Modeweek (Herfs/Winter 2015): Mans hoef g'n terug te staan nie

    Met glansryke swier is die vierde aand van plaaslike haute couture Saterdag by die Crowne Plaza-hotel in Rosebank gevier. Dié keer was dit grootliks mansmodes aan die beurt. Hier is 'n blik op die ontwerpers se skeppings.

    Lees Artikel
  • Sake se top-10-berigte van die week

    Sake se top-10-berigte van die week

    Die berigte wat ons lesers interessant gevind het, was ’n kykie na mediese fondse, nuwe SEB-kodes, die EFF wat nie sy eie ekonomiese beleid verstaan nie, Eskom en Tastic wat produkte moes herroep. Hier is die tien berigte wat die meeste gelees is die afgelope week.

    Lees Artikel
  • Oscar: Gaan hy sit of gly?

    Oscar: Gaan hy sit of gly?

    ​In Maart vanjaar het Jan Taks nog vir Barry Steenkamp hof toe gesleep vir onbetaalde inkomstebelasting. Maar dié verstekvonnis van R59 449,46 was nie die Steenkamps se enigste probleem nie.

    Lees Artikel
  • Wie is die ‘lady’?

    Wie is die ‘lady’?

    Jy het nog net dié week om vir jou gunsteling- Leading Lady-finalis te stem. Nie net sal jy een van dié vroue se hart bly maak nie – die algehele wenner kry onder meer toneellesse, derduisende rande se pryse en kaartjies na die première van die ­nuwe Bok van Blerk-fliek – maar jy kan ook een van tien Rapport-lesers wees wat danksy jou stem self lekker pryse wen

    Lees Artikel