23 April 21:43
Kaapstad Verander Area

Maandag

24°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

24°C / 14°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 49%

Woensdag

21°C / 17°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 73%

Donderdag

20°C / 15°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Saterdag

25°C / 16°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Algemeen
5 sterf in taxi-ongeluk

Vyf mense is Vrydagoggend op die R23 Heidelbergpad in Brakpan dood en ses beseer toe ’n minibustaxi gerol het.

“Toe paramedici op die toneel opdaag, het die insittendes rondom die minibustaxi gelê nadat hulle uit die voertuig geslinger is,” sê Russel Meiring, woordvoerder van die nooddiens ER24.

Nadat die paramedici die toneel ondersoek het, is vier mans en een vrou gevind wat reeds aan hul beserings beswyk het.

Meiring sê van die beseerdes se toestand is kritiek.

“Paramedici het onmiddellik hul behandeling begin waarna die beseerdes na verskeie hospitale geneem is.”

Volgens Meiring is die oorsaak van die ongeluk nog onbekend.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.