30 Mei 11:20
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

22°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 44%

Woensdag

18°C / 14°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Donderdag

18°C / 13°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Vrydag

22°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Saterdag

21°C / 16°C

Wind 41km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Sondag

17°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 65%

Algemeen
Joel Stransky val rib af, gat in long – in hoësorg
’n Bebloede Joel Stransky, oud-Springbok, het Sondag verskeie beserings opgedoen toe hy in die Cape Epic se proloog van 26 km op die Meerendal-landgoed buite Durbanville geval het. Foto: Thereza Coetzee

Joel Stransky, oud-Springbok, se Cape Epic-bergfietstoer is kortgeknip nog voordat die eerste skof kon begin, toe hy Sondag tydens die proloog op die Meerendal-landgoed buite Durbanville geval het.

’n Foto van sy bebloede gesig is op Twitter gelaai. Hy het ook ’n inskrywing gemaak waarin hy almal bedank wat hom ’n spoedige herstel toegewens het.

“Ek het lelik geval en het lelike snye aan my gesig, ’n gebreekte rib en ’n gaatjie in my long. Het plastiese chirurgie nodig om mooi gesig te herstel,” het hy gespot.

Vanjaar sou sy agtste Cape Epic gewees het, saam met sy spanmaat, Jeremy Thomson, ’n voormalige Sharks-rugbyspeler.

Hy het Maandagoggend gesê dit gaan goed met hom. Hy kon egter nie dadelik meer sê nie omdat hy in die hoësorgeenheid van ’n hospitaal opgeneem is.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.