30 April 18:33
Kaapstad Verander Area

Maandag

19°C / 16°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 82%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Woensdag

22°C / 15°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Donderdag

21°C / 16°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

18°C / 16°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Saterdag

17°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 81%

Algemeen
Toilet naaste aan ingang ‘die skoonste’

As jy by ’n restaurant of ’n vulstasie is waar jy ’n openbare toilet moet gebruik, watter hokkie kies jy? Het jy ’n strategie of kies jy die een wat oop is?

As jy dink dat jy jou blootstelling aan kieme mag verminder deur die hokkie die verste van die ingang af te kies, sal jy verkeerd wees.

Volgens ’n artikel in New York Magazine is vroue geneig om die verste hokkie van die deur te kies, terwyl mans die naaste een verkies.

Navorsing wys egter dat jy die hokkies in die middel moet vermy, aangesien die meeste mense dit verkies.

Dit beteken nie dat die toilet naaste aan die deur skoner sal wees omdat minder mense dit gebruik nie, maar die kanse is goed dat dit minder skadelike bakterieë sal bevat.

So, die volgende keer wat jy jouself in ’n openbare toilet bevind, spaar jouself die moeite en gebruik die naaste een.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.