30 Mei 11:12
Kaapstad Verander Area

Dinsdag

22°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 44%

Woensdag

18°C / 14°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Donderdag

18°C / 13°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Vrydag

22°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Saterdag

21°C / 16°C

Wind 41km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Sondag

17°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 65%

Nuus
Man skiet kaper in kop

'n Kaper veg om sy lewe in ’n hospitaal nadat sy slagoffer hom in ’n mislukte rooftog in Ridgeway in die suide van Johannesburg in die kop geskiet het.

Die gesin van Ridgeway wat uit vrees vir hul veiligheid anoniem wil bly, sê vier mans het Sondag kort ná 21:00 voor hul hek op hul 22-jarige dogter en haar kêrel toegesak.

Die jong vrou se kêrel het haar by die huis afgelaai toe vier gewapende mans agter hulle stilhou.  Sy het uitgeklim en vir haar pa geskree om te kom 

Die jong vrou se 45-jarige pa sê as sy dogter nie gegil het nie, sou dinge baie anders verloop het.

“Ek het drie skote afgevuur en een het hom in die kop getref. Sy makkers het sonder hom gevlug.”

Konst. Sibongile Mnguni, polisiewoordvoerder, sê die kaper is in ’n kritieke toestand in die hospitaal.

​Lees meer.

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.