28 Februarie 16:50
Kaapstad Verander Area

Woensdag

23°C / 17°C

Wind 31km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Donderdag

23°C / 17°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Vrydag

20°C / 17°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Saterdag

19°C / 16°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Sondag

20°C / 16°C

Wind 20km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 74%

Maandag

22°C / 16°C

Wind 30km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Misdaad
Drie leeus se pote, koppe in Tzaneen afgekap

Die polisie in Tzaneen is op soek na ’n aantal mans wat by die Letaba River Lodge buite Tzaneen drie leeus doodgemaak het.

Die mans het die heining van die lodge geknip, toegang tot die leeuhokke gekry en drie bruin leeumannetjies doodgemaak, sê lt.kol. Moatshe Ngoepe in ’n verklaring.

Hulle het die leeus se voor- en agterpote, sowel as hul koppe afgekap. Die totale waarde van die leeus is R900 000.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die polisie vra dat mense met inligting oor die voorval die naaste polisiekantoor, die Stop Misdaadnommer

0860 010 111 of vir kol. Jabulani Ngobeni by 082 451 7169 moet bel.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.