26 Junie 14:14
Kaapstad Verander Area

Maandag

18°C / 10°C

Wind 8km/h

Reënval 0

Humiditeit 60%

Dinsdag

15°C / 12°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 78%

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 12km/h

Reënval 11mm

Humiditeit 61%

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Vrydag

15°C / 12°C

Wind 16km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 84%

Saterdag

16°C / 10°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 76%

Misdaad
Man se lyk op voetbrug gevind
Die lyk van ’n man is met ’n skietwond op die Heideveld-voetbrug aangetref. Foto: Facebook

’n Man wat skroot bymekaar gemaak en verkoop het, se lyk is Vrydagoggend op die Heideveld-voetbrug oor die N2 gevind.

Volgens sers. Noloyiso Rwexana, ’n polisiewoordvoerder, is die man (40) se lyk omstreeks 06:00 op die brug van Bonteheuwel na Manenberg met ’n skietwond gevind.

“Ons ondersoek ’n klag van moord. Omstandighede rakende die voorval is steeds onduidelik en word nog ondersoek.”

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

“Enigeen met inligting kan die polisie se Stop Misdaadnommer by 08600 10111 bel.”

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.