23 Augustus 13:58
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 12°C

Wind 19km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 78%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 28km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 63%

Saterdag

16°C / 11°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Sondag

18°C / 12°C

Wind 33km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Maandag

20°C / 9°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 51%

Misdaad
SAID lê op nog horings beslag by lughawe

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het Maandag die tweede keer in een week op renosterhorings beslag gelê.

Sandile Memela, SAID-woordvoerder, sê die renosterhoring ter waarde van sowat R1,7 miljoen is Maandag by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg onderskep.

Dit volg kort op die hakke van nog ’n vrag renosterhorings van sowat 7 kg wat Donderdag deur doeanebeamptes by dié lughawe onderskep is.

Volgens Memela het doeanebeamptes die vrag skandeer en besef dit bevat moontlik renosterhorings.

Die nege renosterhorings, wat in verskillende groottes gesny is, weeg sowat 13,2 kg en was volgens Memela na Hongkong onderweg.

Die renosterhorings is vir verdere ondersoek aan die polisie en die Valke oorhandig.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.