30 April 16:40
Kaapstad Verander Area

Maandag

19°C / 16°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 82%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Woensdag

22°C / 15°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Donderdag

21°C / 16°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

18°C / 16°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Saterdag

17°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 81%

Onderwys
Nog net 55 in Gauteng soek skool

Die getal leerlinge wat wag om in Gautengse skole geplaas te word, het sedert verlede Donderdag van 4 256 leerlinge tot 55 leerlinge verminder.

Volgens Oupa Bodibe, woordvoerder van die Gautengse onderwysdepartement, is 13 uit die 15 distrikte in Gauteng se leerlinge almal geplaas.

“Die oorblywende 55 leerlinge is van die distrikte Johannesburg-Sentraal en -Oos,” het Bodibe gesê.

Verlede Dinsdag moes daar nog 8 409 leerlinge geplaas word

Bodibe het gesê baie van die leerlinge het eers in Januarie aansoek gedoen en nie teen die afsnydatum verlede jaar nie.

Die departement het in Januarie duisende laat aansoeke ontvang. Die sperdatum vir aansoeke om vanjaar in ’n skool geplaas te word, was 1 Junie verlede jaar.

“Die departement het in Januarie 19 536 nuwe aansoeke ontvang,” sê Bodibe.

Die departement het tot dusver 331 625 aansoeke verwerk.

Die departement het ook met ’n opname begin om vas te stel hoekom ouers so laat aansoek gedoen het om hul kinders in ’n skool te plaas.


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.