26 Julie 16:51
Kaapstad Verander Area

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 57%

Vrydag

20°C / 13°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Saterdag

18°C / 13°C

Wind 25km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 67%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Maandag

21°C / 13°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

16°C / 14°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Onderwys
Ouers kan nou al by Wes-Kaapse skole vra om plek

As jou kind volgende jaar vir die eerste keer ’n skool in die Wes-Kaap bywoon, moet jy nou al spring om aansoek te doen.

Die Wes-Kaapse departement van onderwys­ raai ouers aan om hul kinders teen 24 Maart by ’n skool in te skryf.

Dit geld veral leerlinge wat volgende jaar in gr. 1 en gr. 6 by ’n nuwe skool begin.

Dit geld ook leerlinge in ander grade wat na die Wes-Kaap verhuis of enigeen wat by ’n nuwe skool moet begin, sê Jessica Shelver, woordvoerder van die departement.

Die departement het ’n vroeë spertyd vir aansoeke ingestel weens die toename in die vraag na plek in skole in die provinsie. “Dit sal ons in staat stel om beter voorsorg vir die volgende jaar te tref,” sê Shelver.

Skole het reeds op 30 Januarie begin om aansoeke vir volgende jaar te aanvaar.

“Die skool moet ouers skriftelik in kennis stel of hul kinders plek gekry het.

“Ouers moet teen die einde van Junie aanvaarding bevestig."

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.