18 Augustus 14:35
Kaapstad Verander Area

Vrydag

17°C / 8°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 54%

Saterdag

19°C / 10°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Sondag

18°C / 11°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 58%

Maandag

15°C / 12°C

Wind 33km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 81%

Dinsdag

12°C / 10°C

Wind 24km/h

Reënval 19mm

Humiditeit 69%

Woensdag

14°C / 10°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 76%

Politiek
Fedusa sê Saftu moet sy naam verander
Dennis George, Fedusa se hoofsekretaris.Foto: Argief

Die South African Federation of Trade Unions (Saftu) onder leiding van Zwelinzima Vavi, hou dié naweek sy stigtingskongres en sy eerste hofstryd wag reeds.

Die vakverbond Fedusa dreig om Saftu hof toe te neem om hom te verbied om sy volle naam te gebruik, wat volgens Fedusa tot verwarring sal lei.

Dennis George, Fedusa se hoofsekretaris, sê hul prokureurs het Saftu gewaarsku om ’n ander naam te gebruik.

Die probleem lê nie by die akroniem nie, maar by die volle geregistreerde naam. Fedusa is geregistreer as Federation of Unions of South Africa.

George kla dat Saftu net Fedusa se naam omgedraai het.

Hy eis dat die nuwe vakverbond enige naam sonder die woord federasie gebruik.

Fedusa het sowat 500 000 lede en is polities onafhanklik.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.