22 Augustus 20:25
Kaapstad Verander Area

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 18km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 78%

Donderdag

14°C / 11°C

Wind 27km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 59%

Vrydag

16°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Saterdag

18°C / 10°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 56%

Sondag

19°C / 11°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 57%

Maandag

21°C / 10°C

Wind 9km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Politiek
Oorsig: Zille sê sy is jammer
Helen Zille, premier van die Wes-Kaap het ’n skikking met die DA bereik.

Die besonderhede van die byeenkoms word op ‘n mediakonferensie in Johannesburg bekend gemaak.

Volg Netwerk24 se regstreekse dekking hier.
Regstreeks
Bygewerk: 20:25
13 Jun. 11:10

Die partye het ook die perskonferensie verlaat voordat alle vrae beantwoord is. 

13 Jun. 11:09

Maimane het nie die kwessie oor Zille se tugverhoor aangespreek nie. 

13 Jun. 11:07

13 Jun. 11:06

Helen Zille en Mmusi Maimane Dinsdag by die perskonferensie. Foto: Wicus de Wet

13 Jun. 11:05

Maimane: Ek moedig alle Suid-Afrikaners aan om nooit fokus te verloor op die projek wat voorlê nie. 

13 Jun. 11:05

Maimane: Ek raak nie betrokke by die interne sake van die EFF nie. 

13 Jun. 11:04

Maimane: Politieke leiers het verregaande stellings oor hierdie kwessie gemaak. 

13 Jun. 11:02

Maimane: Ons het haar kommunikasie beperk. 

13 Jun. 11:01

Maimane: Haar apologie en die besluit om haar van alle strukture wat besluite neem te verwyder, is 'n aanduiding van hoe ernstig ons hierdie kwessie beskou.

13 Jun. 11:00

Helen Zille en Mmusi Maimane Dinsdag by die perskonferensie. Foto: Wicus de Wet

13 Jun. 11:00

Maimane: Helen Zille moet haar werk voortsit as premier van die Wes-Kaap 

13 Jun. 10:59

Zille: Ek is genader om 'n nuwe party te begin, maar ek het dit van die hand gewys. 

13 Jun. 10:59

Zille: Ek sou nooit so 'n lang tyd in die politiek oorleef het indien ek elke keer aanstoot geneem het met kritiek nie. 

13 Jun. 10:58

Ek moet deel wees van die koukus wat werk met hoe kwessies bestuur word.

13 Jun. 10:57

Helen Zille en Mmusi Maimane Dinsdag by die perskonferensie. Foto: Wicus de Wet

13 Jun. 10:55

Zille: Ek sal afstaan van ander liggame, behalwe van die koukus.

13 Jun. 10:54

Zille: Tweedens, ek glo ons het 'n groot projek in die land. Ek moet deel wees van die sukses daarvan. 

13 Jun. 10:54

Zille: Ek glo ek het baie mense seergemaak. 

13 Jun. 10:53

Zille: Ek moet dink - wat sal oor 15 jaar die beste vir die DA se visie wees?

13 Jun. 10:53

Zille: Wat het my laat van plan verander? Ek veronderstel my eerste instink is om terug te veg en tweede is om die metodes te heroorweeg en die derde is om te kyk hoe die toekoms lyk.

LoadingLaai Vorige Plasings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.