23 Julie 00:35
Kaapstad Verander Area

Sondag

17°C / 11°C

Wind 20km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Maandag

17°C / 8°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 40km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 63%

Woensdag

13°C / 9°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 59%

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 13km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 56%

Vrydag

17°C / 13°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 51%

Nuus
#topstories: Slenterseks verlei al hoe meer Suid-Afrikaners

Slenterseks, die Afrikaanse term vir casual sex, is besig om onder die kombers van stigma uit te kruip. Dit word al hoe meer sosiaal aanvaarbaar, meer hoofstroom en minder taboe, sê die bekende seksuoloog, dr. Marlene Wasserman, beter bekend as Dr. Eve. 

In 'n ​Netwerk24-peiling waaraan 2 788 lesers deelgeneem het, het 40% van mense gesê hulle beoefen slenterseks. Dít beteken seks buite 'n romantiese, eksklusiewe verhouding, met ander woorde "one-night stands", seks met vriende sonder emosionele bande of enige seks met iemand met wie jy nie 'n vaste verhouding het nie. 

Netwerk24 doen 'n spesiale projek hieroor en hier is die eerste aflewering: 'n Onderhoud met dr. Eve en Louise Ferreira, 'n joernalis en feminis. 

■ Hou Netwerk24 dop vir 'n reeks artikels en video's oor slenterseks.

– Marida Fitzpatrick

Wat die data aandui

Dr. Eve het 'n studie onder Suid-Afrikaners op die webtuiste AshleyMadison.com oor slenterseks gedoen.

Sy het mense van alle taal-, ras- en kultuurgroepe uitgevra oor die aard van die verhoudings wat hulle in hul 'regte' lewe - nie op die web nie - het.

Hier's 'n paar van haar gevolgtrekkings:

Mans wat as primêre vorm van verhouding slenterseks, oftewel casual seks beoefen

18-24 jariges: 44%

25-34: 38%

35-44: 53%

45-55: 52%

Vroue:

18-24 jariges: 19%

25-34: 41%

35-44: 58%

45-54: 24%

55+jariges: 69% van vroue se primêre vorm van verhoudings is slenterseks.

So, is die normatiewe model van verhoudings wat van vroeg af aan ons voorgehou is nog relevant? Of dui hierdie data op 'n ander werklikheid? 

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.