27 April 18:40
Kaapstad Verander Area

Vrydag

22°C / 15°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 63%

Saterdag

27°C / 18°C

Wind 25km/h

Reënval 0

Humiditeit 36%

Sondag

18°C / 17°C

Wind 21km/h

Reënval 0

Humiditeit 83%

Maandag

19°C / 16°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 70%

Woensdag

21°C / 14°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 46%

Kos en Wyn
Flori en Koelsoem: Pynappel-yskastert

Bestanddele
2 x 440g blikkies fyngemaakte pynappel 
1 x 380g blikkie ingedampte melk (Ideal milk), in die yskas verkoel 
3 x 80g pakkies pynappeljellie 
2 x 200g pakkies Tennis-beskuitjies 
vars room vir die bolaag 
gerasperde sjokolade vir die bolaag 

Stappe
Meng die fyngemaakte pynappel (en die sap) met die ingedampte melk.
Meng die pynappelmengsel met die jellie en laat in die yskas rus. 
Rangskik ’n laag Tennis-beskuitjies onderin ’n bak van ongeveer 45cm groot en 5cm diep.
Giet die helfte van die pynappel-en-jelliemengsel oor die laag Tennis-beskuitjies. 
Pak nog ’n laag Tennis-beskuitjies oor en giet die oorblywende pynappel-en-jelliemengsel oor. 
Laat die tert vir ten minste een uur in die yskas verkoel om te stol. 
Klits die room tot stywe punte vorm en skep as bolaag oor die gestolde tert.
Rond die tert af deur gerasperde sjokolade oor die room te strooi.

*Kyk na VIA, Media24 se leefstylkanaal, op DStv-kanaal 147. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.