21 Augustus 08:39
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Seks
’n Draffie kan jou opgewonde maak, sê kenner

Sommige mense is feitlik altyd in die bui. Ander is weer nie. En verskille in mense se seksdrang kan probleme in verhoudings veroorsaak.

Daar kan egter ’n eenvoudige manier wees om jouself meer lus te maak om saam met jou maat in die bed te spring – gaan draf ’n ent.

Volgens dr. Nicole Prause, ’n neurowetenskaplike wat seksuele gedrag en die sielkunde van seksuele response bestudeer, is dit ’n manier om jouself te fnuik sodat jy dink dat jy nie jou maat kan weerstaan nie.

“As jou hartklop versnel en jy jou maat sien, is ’n mens meer geneig om die opgewondenheid aan hom toe te skryf, selfs al is dit nie die geval nie,” het sy aan The Times gesê.

Sy beveel verder aan dat paartjies deur die dag seksuele boodskappe aan mekaar stuur.

“Wees seksueel en praat oor fantasieë. Dit sal help om mekaar aan te wakker.”

Prause glo dat mense nie meer so spontaan op seksuele prikkels reageer soos voorheen nie, wat beteken dat ’n mens soms gestimuleer moet word voordat jy belang stel.

“Jy begin deur mekaar te druk en te soen en dan begin jy ’n behoefte ervaar,” sê sy.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.