30 April 18:40
Kaapstad Verander Area

Maandag

19°C / 16°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 82%

Dinsdag

20°C / 15°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Woensdag

22°C / 15°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Donderdag

21°C / 16°C

Wind 12km/h

Reënval 0

Humiditeit 68%

Vrydag

18°C / 16°C

Wind 19km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Saterdag

17°C / 16°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 81%

Maatskappye
Famous Brands se vorige hoof nou op direksie
Kevin Hedderwick, voormalige hoof van Famous Brands.

Die voormalige uitvoerende hoof van Famous Brands, Kevin Hedderwick, is aangestel as ’n direkteur van die maatskappy.

Famous Brands het Vrydag op Sens, die JSE se nuusdiens, gesê Hedderwick, wat in Februarie 2016 uitgetree het as die uitvoerende hoof, se aanstelling op die direksie is effektief vanaf 2 Mei.

Hedderwick was sedert sy uittrede die strategiese raadgewer tot die direksie.

Hy sal voortgaan om Famous Brands by te staan met “geteikende strategiese projekte”, sê die maatskappy.

Darren Hele, die voormalige hoof van voedseldienste, het by Hedderwick oorgeneem.

Hedderwick het hom in 2000 by die maatskappy aangesluit as besturende direkteur van die Steers-handelsnaam. In 2001 is hy aangestel as bedryfshoof, ’n pos wat hy behou het tot en met sy aanstelling as uitvoerende hoof in 2010.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.