23 April 21:43
Kaapstad Verander Area

Maandag

24°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

24°C / 14°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 49%

Woensdag

21°C / 17°C

Wind 23km/h

Reënval 0

Humiditeit 73%

Donderdag

20°C / 15°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 71%

Vrydag

22°C / 14°C

Wind 15km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Saterdag

25°C / 16°C

Wind 17km/h

Reënval 0

Humiditeit 52%

Maatskappye
Musica: CD-verkope daal skerp
CD-verkope het in die halfjaar skerp gedaal.

Die Musica-musiekwinkels se verkope het met 7% gedaal. 

Musica is deel van die Clicks-groep wat Vrydagoggend sy resultate vir die halfjaar aangekondig het. 

Die verkope het gedaal ten spyte van Musica se 115 musiekwinkels wat in die sukkelende musiekmark sy markaandeel vergroot het. 

Van totale CD-verkope het Musica in die ooreenstemmende tydperk in 2016 ’n markaandeel van 68% gehad terwyl dit nou 74,8% het. 

Die verkope van CD’s in sy winkels het met 14,4% gedaal. 

Die verkope van tegnologie wat Musica beskryf as langspeelplate, platespelers, oorfone en ander produkte waarmee mens musiek kan luister het met 10% gestyg. 

Dit is reeds hierdie tipe produkte wat Musica nog red van die wêreldwye insinking in CD- en DVD-verkope weens tegnologieverandering wat meegebring het dat mense nou op ander maniere musiek luister.

Dié produkte se verkope dra nou al 21% tot sy omset by, amper net soveel soos DVD’s en speletjies. 

DVD’s se verkope het met 10% gedaal.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.