"Ek wil ouderdom omarm en geniet as ek kan. Dit gaan nie maklik wees nie. My hormone maak snaaks en ek het skielik 'n kink in my hare. Oudword is nie vir sissies nie, maar ek wil dit stukkie vir stukkie soos sjokolade eet." - Anna-Mart van der Merwe oor die 40's.

* Kyk uit vir jou nuwe SARIE met Anna-Mart van der Merwe as ons gewildste voorbladgesig óóit. Maandag 6 Julie te koop.