Dit is die seisoen vir gee! Dit is waarom NetGifts (aangebied deur NetFlorist) R500-geskenkbewyse aan 12 gelukkige SARIE-lesers weggee.

Hoe moet jy maak om 'n wenner te wees? Vertel net vir ons watter geskenk op www.netgifts.co.za jy in een van hul stylvol-ontwerpte geskenkbokse (op foto hierby) sal sit. Vir wie sal jy dan dié geskenk gee en hoekom? Onthou, dit kan vir familie, vriende of vir jouself wees. NetGifts maak geskenke gee maklik en gerieflik tydens die feesseisoen met nog 'n unieke aanbod vir jou. Bestel een van hul geskenk-opsies aanlyn of per telefoon. Gebruik dan die onderstaande kode as bewys vir gratis aflewering. Die pragtige verpakking en die topgehalte afleweringsdiens is gerieflik vir jou besige skedule, plus jy kry uitstekende waarde vir geld. Gebruik die unieke kode om van die aanbod gebruik te maak: NG48D Skakel 0861 300 500 of besoek www.netgifts.co.za NetGifts