As bonkige juweliersware jou hart verbly, is die reeks deur SWAK X (Sealed With A Kiss) vir jou.

Halssnoere in hul nuwe perspeks-reeks kos van R200 tot R360 elk en word gemaak deur jong mense wat MIV-positief is. Kontak 021 785 2650 of besoek www.swakx.com.