Die 42-jarige sangeres Juanita du Plessis lyk pragtig in ’n nuwe foto wat sy op sosiale media gedeel het.

Sy het dié foto vandeesweek op haar Facebook-blad gelaai. FOTO:  Facebook FOTO: Facebook Daar is waarskynlik min vroue in hul 40's wat kan sê sy het al alles op haar bucket list afgemerk, maar Juanita het verlede jaar in ’n onderhoud met SARIE gesê dat sy in dié opsig baie gelukkig is.

Ek kan eerlik sê ál my drome het waar geword.

Juanita en haar dogter, Franja, wat ook sing, lyk baie na mekaar. Kyk net na dié foto's!

Lees ook