Spesiaal vir jou! 'n R50-afslagkoepon* om jouself te bederf met klere en bykomstighede van MILADYS. Om vir die afslag te kwalifiseer, gebruik die koepon wat jy saam met jou November-SARIE kry vir enige aankope by MILADYS of RENE TAYLOR landwyd tussen 7 Oktober en 13 November.

Vir meer inligting of jou naaste deelnemende tak, skakel 086 290 0130.

Kry jou November-SARIE vanaf Maandag 12 Oktober!

* Een bewys per leser per aankoop

Kry die terme en voorwaardes op die agterkant van jou afslagkoepon.