Die Parys Modeweek se haute couture-versameling vir die lente en somer van 2014 het ons weereens geïnspireer met hul vernuwende idees. Maar dit was die trourokke by dié modeweek wat ons twee keer laat kyk het.

Oudergewoonte het elke modevertoning met die ontwerper se showstopper geëindig - wat hy of sy voorspel gaan die trourok-trends vanjaar wees. En van Dior, Chanel tot Elie Saab - vanjaar het die ontwerpers weer hul kreatiwe kant gewys.

Kyk hier na die trourokke

Blaai deur ons galery vir foto's van dié rokke

LEES hier wat is 2014 se trourok-trends

Kyk HIER na ons Bruidspaar van die Jaar-inskrywings