Skoonmaakmiddels se skerp reuk laat soms jou neus brand en jou hande so grof soos grond voel. Ongelukkig het ons dit nodig. Maar het jy geweet sommige van dié middels bestaan uit 90% water en hul hoofbestandeel is dikwels asyn? 

Hier's ’n paar nuttige gebruike vir asyn: