(sowat 600 ml)

  • 300 ml vetvrye melk
  • 18 aarbeie, gehalveer
  • 30 ml heuning
  • 5 ysblokkies

Gooi al die bestanddele in jou smoothie-masjien. Verwerk tot glad.