(8 – 10 porsies)

Plaas vanieljeroomys, bloubessies en jogurt in voedselverwerker. Verwerk op hoë spoed tot gladde mengsel. Sit in yskas tot yskoud en vries in roomysmasjien. Skep balle roomys en sit op horinkies.