Ek wou graag iets anders as die gewone he en soos enige ander meisie wou ek ook nes n fee prinses lyk. Ek het die ontwerp so jaar of wat gelede in n tydskrif gesien. Het ontwerp na die ontwerpster Janine Coetzee geneem. Sy het die ontwerp toe verander na my smaak. Ek het toe besluit op vere en zwarovskies vir daardie ekstra glans. . .

Sien alle inskrywings