Vadersdag is om die draai en ons het ’n bietjie gaan loer wat daar als beskikbaar is vir pa's. En soos ons weet, is elke pa uniek en het elke man ook ’n ander liefde behalwe dié vir sy vrou en kinders.

Met so baie stokperdjies was dit nie maklik nie, veral nie om iets te vind wat by ’n begroting inpas nie. Die ryk Amerikaner Marvin Davis het mos gesê: "Soos mans ouer word, word hul speelgoed al hoe duurder."

Hier is ons wenslysie vir pa's

Lees nou

Modewenke - ons leen by die manne

Só dra jy hakke sonder pyn

Die mode-dilemmas wat niemand wil erken nie