Ek het eendag in die Huisgenoot gekyk toe sien ek die mooiste rok wat Selena Gomez aan het. Ek het die inspirasie gekry deur haar rok. Dit was die mooiste rok en baie plain. Ek het ook die snit gekies omdat by enige persoon sal pas. Ek het die rok n bietjie verander, as die oorspronklike een. Ek het die kleur gevat omdat vir my naby aan n donker pers/plum is. Die kleur het meer my oë laat uitstaan.

Sien alle inskrywings