een van my vriendinne het n prentjie vir my gebring en gesê dis die perfekte rok vir my lyf. ek het die prentjie na Juanita gevat en sy het vir my gesê dit gaan nie lekker werk nie, maar dat ons dit nog steeds as n basis kan gebruik. ek het op die internet vir prentjies gaan soek en 3 prentjies gekry wat ek toe gekombineer het. en dis waar my rok vandaan kom...

Sien alle inskrywings