"Your dresses have such a new look." Was die woorde van Carmel Snow, redakteur van Harper's Bazaar, aan Christian Dior in die 1950s. Ek was geïnspireer deur die Dior New Look en TCM Films soos "Shop around the corner". Judy Garland en haar net-onder-die-knie lengte rok het keer op keer weer teruggewals in my geheue. Te danke aan TCM en Christian Dior kon ek ook 'n "new look" vir my matriekafskeid skep!

Sien alle inskrywings