Popkultuur, TV-programme en plekname is die grootste inspirasie agter die babaname wat vir 2016 vir Amerikaanse babas voorspel word, berig Huffington Post.

Moet dus nie verbaas wees as jy in die toekoms iemand met die naam Khaleesi, ’n karakter in Game of Thrones, Cairo, die hoofstad van Egipte, of Atticus, die hoofkarakter in Harper Lee se boek wat vanjaar verskyn het, Go Set a Watchman (die vervolg van To Kill a Mockingbird, waarin die karakter ook voorkom), raakloop nie.

Die kans is goed dat jy binne die volgende jaar ’n baba met een van dié name sal teëkom:

Dogters

1. Emi

2. Nora

3. Astrid

4. Eden

5. Marni

6. Luna

7. Cleo

8. Queenie

9. Cicely

10. Beryl

11. Effie

12. Electra

13. Wren

14. Evangeline

15. Delphine

16. Virginia

17. Pixie

18. Adeline

19. Christa

20. Dottie

21. Gayatri

22. Halo

23. Khaleesi

24. London

25. Mallory

26. Safiyaa

27. Chanel

28. Angelique

29. Presley

30. Hetty

Seuns

1. Hector

2. Atticus

3. Aspen

4. Otto

5. Devon

6. Nelson

7. Kit

8. Alberto

9. Cairo

10. Colton

11. Huxley

12. Lawson

13. Lochlan

14. Marshall

15. Miller

16. Percy

17. Ziggy

18. Stan

19. Niles

20. Monroe

21. Julien

22. Farrel

23. Benicio

24. Stirling

25. Ajay

26. Boston

27. Darwin

28. Lucian

29. Devon

30. Herbert

Lees ook