Bedags kuier ons by die gewilde SARIE-restaurant in die vierkant van die CP Nel-museum en saans tussen 18h00 en 20h00 omskep ons dié restaurant in ’n tapas-kuierplek. Kyk hoe gesellig!

samsung Binne 4 vertrekke van die CP Nel-museum word die SARIE-wêreld geskep en ons nooi jou om te kom kuier! Kyk hoe dek die SARIE WOON-span, Lounette Fourie en Anita Rossouw, die mooiste Karoo-geïnspireerde tafels en koop mooigoed vir jou huis. Die SARIE-aanlynwinkel, binne Spree, wys jou ook hoe maklik dit is om aanlyn te koop.

SAM_0116 SAM_0134 SAM_0136

samsung

SARIE VOORBLADGESIG VAN DIE JAAR IN SAMEWERKING MET REVLON

Dan het ons Voorbladgesig van die Jaar-wedstryd ook dié week op die fees afgeskop! En ons drie borge het dadelik ingespring om te help:

  • Revlon help om jou foto-gereed te maak
  • Samsung help sodat jy die mooiste foto kan neem en
  • BaByliss se haartange help dat elke haartjie in plek vel

SAM_0030

SAM_0028 SAM_0004 SAM_0023 SAM_0010

samsung