MRP Home en SARIE nooi jou vir ’n spesiale middagete. Kom kuier saam met ’n handjievol vroue en beleef die somer-inspirasie om jou. Jy gaan sien waar SARIE beplan en bymekaargesit word én jy kry ’n eksklusiewe voorsmaak van MRP Home se komende reeks!

Wanneer: Saterdag, 5 Desember 2015

Tyd: 11:00

Waar: SARIE-kantoor in Kaapstad

Prys: R450 (dit sluit ’n MRP Home-geskenkpak in)

Bespreek nou by carmen.botma@sarie.com

eventweb