Vir die eerste keer die winter kry ons regtig koud. Sneeu lê dig op bergtoppe en -passe in die Boland, die Gautengers laat weet dis bibberend daarbo.

Gaan dit die hele week so lyk? Klik by www.weathersa.co.za

Kyk ook na die gallery op Nuus24.