Mavala Mini’s (R60) is die perfekte oplossing as jy nie te lank dieselfde kleur naellak wil dra nie. Die kleiner ontwerp verhoed ook dat jou naellak opdroog voordat jy dit klaar kan gebruik. 

Dié reeks bestaan uit 6 kleure wat deur die oorspronklike 1962-skakerings geïnspireer is. Wees gerus op die uitkyk vir die 2 kleure wat plaaslik beskikbaar is: Sapporo (beige) en Victoria (oranje).