Vir lank was die ombré-haarkleur op almal se lippe. Nou is daar ’n nuwe haarkleur - die sombré. En Hanna Grobler is een van die bekendes wat dié nuwe trend omarm het.

Die sombré is minder drasties as die ombré, waar jou hare onder heelwat ligter is as bo. Die oorgang van donker na lig is natuurliker. Hanna (links) se voor-foto: Hanna en haar man, Bok van Blerk FOTO: Twitter Hanna en haar man, Bok van Blerk
FOTO: Twitter Hanna se na-foto:

Nóg bekendes met sombré

Lees ook