Vergeet die winter-sorge en doen nou al Kersinkopies in 4de Laan, Parkhurst, Johannesburg, op 23 en 30 Julie 2009.

Die winkels bly oop van 17:00 tot 22:00 en in die straat sal daar ook allerhande vermaak wees. Bel vir Carissa by 084 514 2884 of Doreen by 082 561 1201 vir navrae.