Presiese Duitse ingenieursvernuf is gebruik in die vervaardiging sodat dit uiterse weerstoestande kan weerstaan. Dis geskik vir binne en buite en kan selfs op die water dryf! Die ligte kos vanaf R4 799 elk (BTW uitgesluit) en kan eksklusief bestel word by robert-thomson.com of skakel 086 111 53 67.