Dis dalk nie in die letterlike sin van die woord nie, maar Coricraft het 'n nuwe reeks stoele en ander meubels – die Townhouse-reeks – wat spesiaal vir kleiner, moderne leefruimtes ontwerp is. Loer nou in by jou naaste Coricraft-winkel, of besoek www.coricraft.co.za.