Ons kry dekor-inspirasie van oraloor. Maar dié uit Afrika bly na aan die hart - en verleen altyd iets kleurvol en spesiaal aan ’n vaal spasie.

Blaai deur die galery vir die Afrika-geïnspireerde items wat ons oog gevang het