22 Januarie 12:11
Kaapstad Verander Area

Sondag

24°C / 18°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 64%

Maandag

24°C / 19°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 67%

Dinsdag

20°C / 17°C

Wind 15km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 72%

Woensdag

22°C / 17°C

Wind 37km/h

Reënval 0

Humiditeit 61%

Donderdag

22°C / 17°C

Wind 37km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Vrydag

21°C / 18°C

Wind 50km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 61%

Krieket
Hoogtepunte: SA t. SL, dag 1 en 2

Die Proteas vier 'n paaltjie op die tweede dag van die derde toets tussen die Proteas en Sri Lanka op die Wanderers. Foto: Gallo Images
 

Sri Lanka het 'n vroeë uitskeityd op dag 2 van die derde toets teen Suid-Afrika op die Wanderers, op 80/4 bereik.

Die besoekers se kaptein, Angelo Mathews (11*) en Dinesh Chandimal (3*) sal hul beurt Saterdagoggend hervat.

Verslag.

Suid-Afrika is vir 426 uitgeboul.

Regstreekse telkaart.  


Spanne:

Suid-Afrika: Stephen Cook, Dean Elgar, Hashim Amla, JP Duminy, Faf du Plessis (k), Temba Bavuma, Quinton de Kock, Vernon Philander, Wayne Parnell, Kagiso Rabada, Duanne Olivier.

Sri Lanka: Angelo Mathews (k), Dunath Karunaratne, Kusal Mendis, Dhananjaya de Silva, Kaushal Silva, Dinesh Chandimal, Upal Tharanga, Rangana Herath, Suranga Lakmal, Lahiru Kumara, Nuwan Pradeep. 


Regstreeks
Bygewerk: 12:11
13 Jan 16:18

Swak lig noop die skeidsregters om spel te onderbreek met Sri Lanka op 80/4.

13 Jan 16:14

SL staan op 80/4 met Mathews op 11* en Chandimal op 3*.

13 Jan 16:10

Daar is 6 449 mense by die Wanderers.

13 Jan 16:04

Sri Lanka staan op 76/4 met Mathews op 8* en Chandimal op 3*. Die lig is baie swak en die spreiligte is aan. 

13 Jan 16:03

13 Jan 15:54

Parnell vervang vir Rabada.

13 Jan 15:54

Die Wanderers klap nou afwagtend met elke bal wat Philander afstuur. SL 73/3 (Mathews 7*; Chandimal 1*).

13 Jan 15:45

Philander slaan toe! De Silva dryf hard na 'n bal en Bavuma vang hom uit op punt vir 10. SL 70/4.

13 Jan 15:40

Vasvra 3 antwoord: Watter Suid-Afrikaanse bouler het die meeste toetspaaltjies teen Sri Lanka platgetrek?
Shaun Pollock. Pollock het in 13 toetse teen Sri Lanka 48 paaltjies teen 22.33 lopies per paaltjie platgetrek. Foto: Gallo Images.

13 Jan 15:37

SL 70/3 met De Silva op 10* en Mathews 5*. Philander het weer die bal in sy hand.

13 Jan 15:34

13 Jan 15:33

Nog een vir Rabada! 'n Bal wat vinnig klim van 'n lengte af, verras vir Mendis (41) en sy handskoen druk die bal in JP Duminy se keel af waar hy in die gang veldwerk doen. 62/3. Mathews is die nuwe kolwer.

13 Jan 15:30

Vasvra 3: Watter Suid-Afrikaanse bouler het die meeste toetspaaltjies teen Sri Lanka platgetrek?

13 Jan 15:28

13 Jan 15:22

SL 55/2 (Mendis 41*; De Silva 0*).

13 Jan 15:21

Olivier laat val vir Mendis van sy eie boulwerk af.

13 Jan 15:15

13 Jan 15:15

Olivier is met rasse skrede die Proteas se mees ekonomiese bouler. In sy 4 boulbeurte tot dusver, het hy nog net 3 lopies afgestaan. Hy vra die regte vrae.

13 Jan 15:12

Die spreiligte is aan op die Wanderers. SL 47/2 (Mendis 33*; De Silva 0*).

13 Jan 15:11

LoadingLaai Vorige Plasings
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.