Stel ons op die proef, vir nuus wat jy kan vertrou. Registreer vir 30 dae gratis
SuperRugby
KYK: Bul-stut Pierre sing oor die Bulle

“Loftus Versfeld is ’n bietjie leeg, party supporters wil selfmoord pleeg.”

Só begin die Bul-stut Pierre Schoeman se liedjie wat hy op sosiale media gedeel het voor die Bulle se Superrugby-kragmeting Vrydag met die Sunwolves op Loftus Versfeld.

Schoeman is ’n grapjas in die span.Die Bulle het die Sunwolves met 34-21 geklop.

Superrugby-bepalings

Superrugby-uitslae

Superrugby-puntelyste

Meer oor:  Bulle  |  Superrugby
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.