28 Junie 19:38
Kaapstad Verander Area

Donderdag

16°C / 9°C

Wind 22km/h

Reënval 0

Humiditeit 66%

Vrydag

14°C / 11°C

Wind 9km/h

Reënval 9mm

Humiditeit 86%

Saterdag

15°C / 12°C

Wind 14km/h

Reënval 0

Humiditeit 77%

Sondag

15°C / 10°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 74%

Maandag

16°C / 11°C

Wind 10km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Dinsdag

15°C / 11°C

Wind 16km/h

Reënval 0

Humiditeit 80%

Rugby
Ali Williams kry nóg ’n boete vir kokaïen

Ali Williams se middernagtelike kokaïen-kopery in Parys gaan hom nóg geld uit die sak jaag.

Ali Williams. Foto: Getty Images

Die Franse Rugbyliga het dié voormalige All Black-slot met €1 500 (sowat R21 100) beboet.

Williams, wat vir die Paryse klub Racing 92 gespeel het, is in Februarie saam met die Australiese losskakel James O’Connor buite ’n nagklub betrap waar hulle glo kokaïen wou koop.

Volgens die liga het sy gedrag die “beeld en reputasie van rugby skade berokken”.

Hy moet ook gedragsklasse bywoon.

’n Plaaslike hof het Williams (35) vroeër met dieselfde bedrag beboet.

O’Connor het ’n boete vrygespring, maar moet ook die gedragskursus bywoon.

Racing 92 se base het Williams reeds geskors en hy sal waarskynlik nie weer vir hulle speel nie.

O’Connor se klub, Toulon, het hom ook geskors, maar hy het intussen weer daar begin speel.

– Reuters

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.