26 Julie 16:50
Kaapstad Verander Area

Donderdag

17°C / 8°C

Wind 16km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 57%

Vrydag

20°C / 13°C

Wind 24km/h

Reënval 0

Humiditeit 55%

Saterdag

18°C / 13°C

Wind 25km/h

Reënval 1mm

Humiditeit 67%

Sondag

19°C / 12°C

Wind 11km/h

Reënval 0

Humiditeit 62%

Maandag

21°C / 13°C

Wind 13km/h

Reënval 0

Humiditeit 53%

Dinsdag

16°C / 14°C

Wind 27km/h

Reënval 0

Humiditeit 75%

Rugby
Cheika: Leeus is lammers ter slagting
Michael CheikaFoto: Getty Images

Michael Cheika, die Wallabies se afrigter, het as ’n reël min tyd vir die All Blacks, maar selfs hy glo dat die Britse en Ierse Leeus ’n drag slae op hul toer van Nieu-Seeland gaan kry.

In ’n onderhoud met die Daily Telegraph sê Cheika dat hy nie die Leeus se groep ontleed het nie, maar hy twyfel in elk geval of hulle die reeks van drie toetse kan wen.

“Nieu-Seeland se spelpeil is puik, so dit gaan ’n baie spesiale poging verg om hom op eie bodem te klop,” sê Cheika.

Hy sê dat hy ondanks sy afkeur in die All Blacks hulle sal ondersteun.

“Ek sal meer gefokus wees op wat ons hier doen, maar al is ons vyande met Nieu-Seeland, sal my lojaliteite altyd by ’n span van die Suidelike eerder as die Noordelike Halfrond lê,” sê Cheika.

My lojaliteite sal altyd by ’n span van die Suidelike eerder as die Noordelike Halfrond lê.
Michael Cheika

Australië is op 19 Augustus in Sydney die All Blacks se eerste teenstander ná afloop van die reeks teen die Leeus. Cheika gaan nie akkoord met die siening dat die All Blacks teen daardie tyd dalk uitgeput sal wees nie.

In 2013 het die Wallabies ná hul reeksnederlaag van 1-2 teen die Leeus hul eerste toets daarna – ’n Bledisloe-kragmeting met die All Blacks – met 29-47 verloor.

“Ek dink Nieu-Seelandgesê.

“Daar is niks beter nie as om taai rugby te speel Ek weet nie wat in 2013 gebeur het nie, maar in my opinie is daar niks beter as taai wedstryde om jou te slyp nie,” sê hy. - stuff.nz

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.