21 Augustus 04:28
Kaapstad Verander Area

Maandag

16°C / 13°C

Wind 28km/h

Reënval 8mm

Humiditeit 79%

Dinsdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 7mm

Humiditeit 64%

Woensdag

14°C / 11°C

Wind 24km/h

Reënval 4mm

Humiditeit 75%

Donderdag

14°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 3mm

Humiditeit 60%

Vrydag

16°C / 12°C

Wind 25km/h

Reënval 0mm

Humiditeit 64%

Saterdag

17°C / 11°C

Wind 26km/h

Reënval 0

Humiditeit 65%

Rugby
Fidji, breier op geldeenheid vereer
Ben Ryan.Foto: Getty Images
Die $7-noot waarop die Fidjiaanse sewesspan en hul breier verewig is.

Ben Ryan, die voornmalige sewesrubyafrigter wat aan Fidji sy heel eerste medalje by ’n Olimpiese Spele besorg het, is op ’n 50 sent-munstuk van dié land se geldeenheid verewig.

Ryan het Fidji se sewesrugbyspan tot die goue medalje in verlede jaar se Olimpiese Spele in Brasilië (Rio de Janeiro) afgerig.

Die Engelsman het Fidji ook in 2015 en 2016 tot agtereenvolgende titels in sewesrugby se Wêreldreeks afgerig en word as ’n plaaslike legende in dié land beskou.

Voreqe Bainimarama, Fidji se eerste minister, het om die rede besluit om as ’n eerbetoon die breier  op die land se 50 sent-muntstuk te verewig.

'n Spesiale $7-gedenknoot waarop die Olimpiese spelers met hul goue medaljes pryk, is ook uitgereik. Ryan sit trots op een van die spelers se skouers.

Ryan is vir sy sukses met die sewesspan ook sy eie stuk grond in Fidji as geskenk gegee en het ook die nasionale eerbewys Companion of the Order of Fiji ontvang.

Die Brit het sy waardering vir die eerbewys aan die span op Twitter te kenne gegee.

 – ESPN.co.u

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.